Ackermans health centre  
 

  Slaap apnea
Maskers
FP Icon Auto
Prys Lys
Masker Higiëne


vertical rule space 
  CPAP
English version

Slaapapnee is ‘n ernstige kondisie en meeste mense is nie bewus daarvan dat hulle daaraan ly nie.Dit word ge-identifiseer deur snork en onderbeking van asemhaling gedurende slaap. Kliek op die skakel links om meer uit te vind oor slaapapnee

CPAP

Ons is die amptelike nommer een verskaffers van Fisher & Paykel CPAP toerusting in Suid Afrika. F&P is die voorloper in die wereld met CPAP tegnologie. Ons veskaf alle maskers,onderdele en toebehore vir die meeste verskillende CPAP masjiene.

Fisher & Paykel

Ons is gekontrakteer en elektronies verbind met alle mediese fondse en kan dus direk vanaf u fonds eis vir die benodigde CPAP masjienerie en toerusting. Discovery Mediese Fonds lede word meestal ten volle gedek.

GRATIS AFLEWERING VAN CPAP-MASJIENE NA ALLE AREAS IN SUID AFRIKA !!

Kontak asb Johan vir enige verdere inligting:
Tell: 011-828-9000 (Kies ‘Option 1’)

Of u kan gerus ons direk kontak:
Sel:  0728596175 Johan

  Aflaai
 
 
pdf Katalogus      
         
pdf CPAP Prys Lys      
pdfMasker Higiëne
   

 

vertical rule vertical rule vertical rule